DRYWER/MERCHANDISER Ons is opsoek na 'n drywer om aflewerings te ding in en om die Vredenburg omgewing. Ons winkel is geleë in Vredenburg en dus sal dit verkies word dat die kandidaat ook in die omliggende area woon. Die suksesvolle kandidaat MOET: - - 'n Geldige drywerslisensie besit - - 2 – 3 Jaar ondervinding as ‘n drywer - - Kennis van motor parte sal in u guns tel - - Kontakbare referente hê - - Skoon kriminele rekordkorrek - - Vriendelike gesindheid Verantwoordelikhede: - Die ontvang van voorraad met aflewerings van leweransiers - Die wegpak van hierdie voorraad agter die toonbank en in die handelsarea - Verantwoordelik daarvoor dat die rakke in die handelsarea vol bly ter alle tye - Verantwoordelik daarvooor dat voorraad reg uitgepak word op die rakke (regte plek, in partnommer volgorde) - Sorg dat alles in die handelsarea korrek geprys is - Aflewring van items Indien jy belangstel, stuur asb die volgende aan: hr@boeremarkgroup.co.za - - Verwagte salaris - - Kennistydperk by huidige werk OF beskikbare begindatum - - CV aanheg in e-pos of net vorige werke bekleë aanstuur met kontakbare referente

Apply Now

Send your application to the employer.

Send your Application